Waarom Bali Drome?

This is the excerpt for your very first post.

Advertisements

Om reeds 32 keer na Bali toe te kon vlieg, is ñ voorreg. Asook ñ verantwoordelikheid wat met passie gepaard gaan. Ek wil graag stukkies van my ondervindig met lesers deel, iemand inspireer om ook die droom te gaan opsoek, of net ñ ander iemand se dag op te kikker. Daar is SO baie om te vertel, soveel lekkerte om weer af te stof en nuwe lewe in te blaas. Mag iemand saam met my op hierdie “journey” begin loop, en mag daardie iemand se tone ook soms omkrul van blote plesier.

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

2 thoughts on “Waarom Bali Drome?”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s