Na 6…

Jip, na 6 in die laatmiddag is jy langs die Kuta strand. Kuier jy stoksielalleen saam met die menigtes heel op jou eie. En meeste van die tyd gesels jy nie eers met iemand nie. Want jy hoef nie. Dis ok dat jy alleen daar is, jy is welkom. Jy voel ook welkom, en glad nie bang of onseker oor jouself nie. Sodra almal weet jy wil regtig nie NOG ñ footmassage hê nie, is dit als reg. Dalk ñ Bintang? Nie? Nou wat van ñ sarong?

Indien jy op ñ Sondag middag op die Sanur strand land, lyk dinge redelik vreemd. Almal, en ek bedoel regtig almal, ry strand toe op hul motorfietse, en met helmets steeds op die koppe, ‘stroll’ jy en jou geliefde langs die strand…Weer n jip, regtig. Kaalvoet, broeke opgerol vir die vlak golfies, maar die helm bly op die kop. ???? Sommer. Hulle hou daarvan,en nou weet elke kennis en nie-kennis dat hulle ook ñ motorfiets besit.

En n helm.xxx

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

3 thoughts on “Na 6…”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s