Die kyk wat kan volmaak…

01c97f841ec0e0d9b33521423419079b

Soms in die lewe, soos vandag- hier -nou, vind jy nie die woorde wat gevind moet word nie. Hulle is wel daar, en daar bly hulle. Lank gaan sit en dink, probeer… werk nie. Want vandag moet jy nie sê nie, jy moet wys.

En die sien, word die sê.

So bied ek dan vandag net hierdie foto, en hoop die iemand wie se binne-mens ek wil aanraak, ‘lees’ dit. Voel die ondersteuning wat ek stemloos gee.

En loop die pad verder met nuwe krag…

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

6 thoughts on “Die kyk wat kan volmaak…”

  1. Baie dankie!

    Dis so pragtige foto. Dit herinner my hoe sterk ons vrouens werklik is. Almal het hulle eie probleme en spoke waarmee hulle veg en hulle eie hartseer. En tog gaan ons maar net voort!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s