My ou moeks…

 

p1030166

Vandag sou mamma 82 jaar oud geword het, en sekerlik steeds saam met my Bali toe wou oorhop. Ons het sulke pret gehad, my ma. So oneindig lekker saam gelag, die eiland wêreld deurkruis en ‘geproe’, met volle oorgawe… My moekie wat gevul was met drome en stories, wat kon gedigte skryf vol hartsliefde. My mensemens mams.

Ons meisiekinders se oumie.

Ek sit mamma vandag daar uit in die kuberruim, want ñ hart van goud moet vir die nageslag bewaar word.

En hier in my hoekie brand ek vir my mans ñ kers.

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

6 thoughts on “My ou moeks…”

  1. Ek steek ook my kersie aan vir jou lief tannie Meidie. Kosbare, dierbare, mee lewende mens. Lief jou baie daar waar jy nou by die voete van Jesus sit en dalk lang gedigte skryf oor Sy heerlikheid omring met al jou liefste honde kinders.

    Liked by 1 person

  2. Una, thanks for sharing the memories of your mom with us on her birth date. What a warm wonderful lady she was. Every time I look at the light I bought because she loved it my heart gets fulfilled with her memories. May the memories of her warm heart live with us forever.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s