Ons Boeta, vervolg.

So kom ek gistermiddag na werk by die huis aan, en kry boet waar hy voor hom uitstaar. Wat is verkeerd boet?… Nits Noena.

Maar ek kyk hom so, en sien die ou skouers wat hang. Maak sy geliefkoosde kerrie en rys, en kry darem ñ effense laggie.

Hy verlang klaar, seker koshuis toe, of na sy meisie, of…My keel wil wil toetrek.

So ñ paar minute gelede kry ek dié foto. Bert weet wat help vir depressie. Boet se geliefkoosde Wimpy, en ñ Cheese Burger en Coke. Die breë glimlag is terug, die maagpyn weg.

IMG-20161104-WA002

(ai, dankie my man)

xxxxx

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 34 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

8 thoughts on “Ons Boeta, vervolg.”

  1. Ons Boet… Ek dink natuurlik sy lewe versimboliseer dalk hoe eenvoudig di lewe BEHOORT te wees… Dalk het HY dit so bedoel. Leef, eet v als, waak oor MY skepping en soek MY aangesig… Fellowship met MY! Partymaal beny ek Boet. Ek dink hy beweeg in sy eenvoud BAIE nader aan HOM. Sy geloof, sy glo, sy depressie wat deur n Wimpie burger gelig kan word. Dalk, as hy van beter kon weet, het hy ONS jammer gekry en net sy kop geskud oor al di geskarrel en spoed en teikens en kompleksiteite… (En heeltemal te min fellowship…)

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s