Bloedsuier dae.

37529965-cute-love-wallpaper

So vanuit nêrens bekruip jy my. ñ Dag kan selfs heerlik begin, en dan, sonder enige waarskuwing is jy daar.

Ek weet jy is net ñ simpel gevoel, een wat glad nie met aandag gevoed moet word nie. Jy suie wel al die bloed uit my lyf, maar ek moet kies om nie op jou te reageer nie.

So hierdie is ek wat kies.

Die pers blomme en woorde help vanoggend ñ bietjie. Net die kyk daarna. Ek wil dit nie hê nie. Dit net sien.

(aan my van my)

 

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

10 thoughts on “Bloedsuier dae.”

  1. Toemaar ek het so pas ten aanskoue van my personeel my muis onder my kar se wiel gesit en heen en weer oor die verdomde ding, wat my siel so kom versondig het, gery.
    Nou in retrospek is ek sommer kwaad vir myself, en werk ek in my kantoor met my nuwe muis asof dit die normaalste ding was om te doen!!! Terwyl jy ‘n speld in my kantoor kan hoor val!

    Liked by 3 people

  2. Askies vriendin. Daai askies vra is nogal n manier van my kollegas wat my nogsteeds stom slaan wanneer hulle verskoning vra wanneer n dilemma met my gebeur wat hulle geen aandeel het nie!

    Sent from my iPhone

    >

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s