Volmaaktheid is…

1473233284296

…as al ses kleinstes gelyktydig by ouma en oupa kom oorslaap. Ons kleine grasdak huisie hier op die oewer van Hartbeespoortdam loop vandag weer oor van giggels en kattekwaad, koek en 56 verjaarsdag kersies. Wat elkeen ñ eie beurt moet kry om dood te blaas.

Behalwe kleinste liefling, sy magie moet net geblaas word.

25-november-selfoon-343-1

 

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 34 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

24 thoughts on “Volmaaktheid is…”

      1. Aaaah!!! Dan is ons beide 1960 babas! Ek het die 6e Nov verjaar en 56 geword! Baie geluk met jou verjaardag Traveller, ek hou al meer van jou! En nee…ons is definitief nie stokoud…ek het nounet begin leef! Kyk vir die Here se klein wonderwerke vandag! We are not growing old…we are growing free! Liefde

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s