Ouma se prinses.

img-20160918-wa012

Sy is net ñ tiekie hoog, hierdie middel kleinste van ons. Ek kyk haar gisteraand so, en ek luister na die bekkie. Ai Here, hierdie enetjie is so een op haar eie. Maar klaar wys in haar kleinsussie ‘plek’. Bewonder vir ouboet met  ñ reeds dieper insig as meeste.

My ouma hart breek effens as ek sien hoe sy haarself op ñ stil, sagte manier uitdruk, en vinnig weet wanneer om maar te laat los. So asof die lewe haar klaar begin leer het.

img-20150516-wa006

Ek sien stukkies van haar mamma in die dogtertjie voorkeure, sien baie van haar pappa in haar vasberadenheid.

U sal haar mos altyd bewaak, my Vader. Want ek weet vir U is sy meer kosbaar as selfs vir my. Seën haar ingaan en haar uitgaan, hierdie kleindogter van my.

Droom U drome oor haar.

img-20161205-wa0001

En dankie my God dat ek hulle ouma mag wees.

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 34 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

12 thoughts on “Ouma se prinses.”

  1. love… ek voel so oor my kosbare Lainey! Ek het net een en ek is baie bly, want my hart kry swaar as dit so buite my borskas rondloop waar ek haar nie teen die wereld kan beskerm nie. Maar God se kind en HY weet wat Hy vir haar in die oog het, voorspoed en nie teenspoed nie, Jesus se prinses geleende kind aan ons almal.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s