Eiland taal…

ñ Mens lees maar partykeer weer en weer voor jy regtig verstaan wat iemand probeer sê. En as jy die dag iets moet verduidelik, herhaal jy jouself so drie keer, en die vierde keer vra jy dat die persoon moet sê wat hy verstaan…Daarna begin julle weer van vooraf. Ons hoor verskillend, onthou.

Maak vrede daarmee voor jy in die vliegtuig klim.

anti_uber_sign_twitter(fotos:Google Images)

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

11 thoughts on “Eiland taal…”

      1. Lag ek nou vir jou. Ek sal nou nou gaan lees, het klaar na die musiek geluister en was verstom. Weet nie dat hy DIT gekomponeer het nie. Moet net nie heeltemal stil wees nie, ek het regtig geselskap nodig!!!!!

        Liked by 1 person

  1. Het ek nou lekker gelag…so asof die tsunami’s net in sekere gedeeltes voorkom…en soos ‘n treinspoor…olifante en apies wat voetgangers geword het…ek dink dis eintlik baie oulik…dankie vir die lekker lag…

    Liked by 1 person

    1. Ek is net bly jy is nie ook weg nie…Voel nogal alleen so op die blog wêreld as almal hul rekenaars aflos. Ek sit juis nou tussen fotos en ronddraai, wonder ñ paar diep gedagtes. Bly jy sien ook die humor raak in die bordjies. Ek loop gewoonlik alleen en lag as ek hulle raaksien.

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s