Mag my weerkaatsing…

15977253_1723968801248153_2780077080217032621_n

…altyd weerspieël wie ek werklik is. Al is dit soms moeilik.

Al probeer ek dele, lelike vere, wegsteek. Mag ek dit nie regkry nie.

Anders het ek verloor.

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

14 thoughts on “Mag my weerkaatsing…”

  1. Prys die Here dat ons hoef nie ons lelik wrg te steek nie! Hoekom nie? Want die bloed van Jesus bedek dit met Sy Bloed. Ons mag maar ontbloot staan. Onvoorwaardelikheid is die sleutel 😀 Lief joy my maatjie

    Sent from my iPhone

    >

    Liked by 1 person

      1. Ons was net tot Sondag in die wildtuin. Oeg, wat ñ wonderlike nat wêreld was dit nie. Sal jou sê as hulle opspoor wat verkeerd is. Ek kry nie meer ge-eet nie, so nou is dit ‘scans’ en x-trale en bloede ens.

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s