Illusie…werklikheid…Of illusie van die werklikheid?

(fotos:Google Images)3663bf8600000578-3697060-image-m-389_1468917730863

Ek vermoed ek is op die ouderdom waar illusie soms beter is as werklikheid, en ek voel ‘vere’ daaroor. Ek voel jonk. Want my illusies mag my werklikheid raak.

27-redwood-dr-eat-in-4

Ek sit op my uitskop stoel in die sitkamer, en bekyk die oorkantste muur. In die nuwe huis. Hoekom nie?  Hoekom nie ñ illusie inbring en ñ nuwe werklikheid skep nie?

2943784

Ek ‘proe’ al die opwinding van verf in ñ bak oorgooi, lere aandra, meubels rondskuif, koerante lê-maak. Is dit ‘kitch’…Nee, sê ons slim juppy kind in Pretoria. “Kitch” is nou vintage en retro. Dis ‘in’ ma, go for it! 

6a00d834515cae69e20147e1fad2b6970b-500wi

Sê nou…sê nou net ek kry eendag ñ kamer in die hemel. En ek moet hom uitverf. Net die een kamer. En sy dak. Wat sal ek wil vaslê?

mural-arts-studio-san-francisco-2

Wat van my onthoue op aarde sal ek op my mure wil teken?

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

15 thoughts on “Illusie…werklikheid…Of illusie van die werklikheid?”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s