As die mens-hart huil…

(fotos:Google Images)drakensberge

Hy het stil-stil inbeweeg en gewag. Tot sy opdaag.

Alleen, voor die rekenaar skerm, het Hy  die kors aangeraak en die hart laat breek. Maar dit was goed, want Hy was by.

Teen die tyd dat ek op my stoepie aangekom het, kon ek die nuwe lig in haar oë sien. Die insig op haar tong hoor. En kon ek net verstom bly staan.

Nooit sal ek genoeg hiervan kan sien nie. Al is die huil hóé groot, al is die skerwe hóé baie.

As Hy beweeg, bewe lig en duisternis. As Hy fluister, ‘skuif’ ñ liggaam reg.

a93184b19094679e0bdfd9d98b21d4ad

En jy as bystander, staan verslae voor Sy heling.

 

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

10 thoughts on “As die mens-hart huil…”

      1. Ek is nogal aangedaan vandag, Danie. Gister was baie spesiaal. Ek kon ervaar hoe ń belangrike persoon in my lewe ń deurbraak maak saam met God, en ek is so diep dankbaar daarvoor. Mense gaan deur soveel hartseer, en as iemand op ń dag dan ń lig sien aangaan, is dit ‘humbling’ as jy kan bystaan.

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s