ñ Nommer op my “bucket list”.

(fotos:Google Images,Paintings)20081014062129

Meer as dertien jaar is al verby, en steeds kry ek Bali nie op ñ skildery huis toe gebring nie. In elk geval nie ‘my’ Bali nie.

Ek loop soms ure lank en kyk hoe kunstenaars die eiland probeer ‘vasverf’. Bekende skilders, onbekende beginners. Maar ek bly soek.

657e0218130f844b305a23222f4920bb

Het ek fiemies? O ja, defnitief.

ñ Paar praat al my liefdestaal, een of twee gaan hierdie slag saam huis toe kom.

balinese-procession

Tog bly ‘die een’ my ontduik.

Nou wonder ek. Is ek effens bang om perfeksie op te spoor. Of lê die uitdaging in die soek. Kan die eiland se mistiek dalk nie geraam word nie?

balinese-landscape

Sal ek dan maar liewer met iets abstraks op die vliegtuig klim, en met genoegdoening terugsak in my sitplek…

Steeds nie opgespoor nie, defnitief volgende keer!

 

 

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

30 thoughts on “ñ Nommer op my “bucket list”.”

  1. Nou toe! Skilder self ene!

    2017-02-28 12:59 GMT+02:00 Bali Drome :

    > travel460 posted: “(fotos:Google Images,Paintings) Meer as dertien jaar is > al verby, en steeds kry ek Bali nie op ñ skildery huis toe gebring nie. In > elk geval nie ‘my’ Bali nie. Ek loop soms ure lank en kyk hoe kunstenaars > die eiland probeer ‘vasverf’. Bekende skilders, ” >

    Like

      1. Thank-you very much Bali! I really enjoy your fun attitude and sharing comments with you! I wish I knew your language though. Btw – I think you’ll really like my next post which I’ll put up in 14 hrs.

        Liked by 1 person

  2. My vriendin, jammer om te se, maar Bali kan nie vasgevang word op foto of skildery nie. Mistiek is te ontwykend vir n lens of n doek. Daar is ook heeltemal te veel fasette van die eiland. Hoe sit n mens jou hart op n eendimesionele doek?

    Liked by 1 person

  3. Dalk moet jy die heelwat vereenvoudig. Wat is die eerste één ding van Bali wat in jou gedagtes opkom, voor die mengelmoes daarvan jou sinne oorheers? As dit ‘n simbool is, kan jy dit mos altyd laat tattoeër 😉

    Liked by 1 person

  4. O gats ! Rysland opi skouer . . . Ek hou vd foto idee wat dan hier geskilder moet word ! Jy gaan daai verfstuk raakloop ou girl . . . skielik . . . kaplaks ! Daar is n spesifieke muur wat v hom wag

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s