Om ‘n manna-mens te wees

Ek “reblog” hierdie eintlik vir myself. Want dit is nodig.

vlindersag

‘n Ma wat staan in die puin van dit wat hulle lewe was.  Gister nog het sy hulle paar kledingstukkies gewas.  En na hoe lank se los werkies kon sy genoeg geld bymekaarmaak om ‘n pakkie meel te koop vir haar kinders en haar siek pa wat by hulle in die sinkhut woon.  Maar deur die nag het alles afgebrand.  Alles.  Daar is niks oor nie.  Nie eers ‘n stukkie brood vir haar honger kind nie.  Nie ‘n kombers om die skouers toe te maak as die windjie koel raak nie.  Nie eers skoene om hulle voete te beskerm nie.  Niks.

Sy stap met haar kind na die vragmotors wat goedere bring, maar sy is een van duisende mense wie se huise afgebrand het, en daar is net eenvoudig nie genoeg goed vir almal nie.  Sy sal maar moet rondstaan tot die volgende vrag kom, en dan weer tot die…

View original post 983 more words

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

1 thought on “Om ‘n manna-mens te wees”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s