Wave

Dit is vir my die grootste lekkerte om Jill se blok te volg. Sy maak mens deel van haar kuns deur met jou daaroor te gesels. En sy skilder vir my ongelooflik mooi.

jill millward artwork

IMG_988824×30″ oil on canvas

View original post

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

4 thoughts on “Wave”

  1. Ek ken haar nie – maar ja, as sy dit geverf het, WAVE, is it baie mooi. My gunsteling skilder is Jaco van Schalkwyk, veral sy vroeëre werke, daar is te veel simboliek agter die nuwes waarmee ek sukkel. Google hom bietjie dan sal jy sien hy is beslis ‘n meester met die kwas en baie gesog as ‘n sg “investment artist”.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s