Verlate ken nie ouderdom nie

Ek het nou so gegiggel, ek moes hierdie skrywe net re-blog!

Woestynkind

Image result for painting of old lady

My ma bly in ‘n ouetehuis.  Heel gelukkig dankie.  Sy gee die personeel opdraande, sit ‘n handjie by vir ouer, hulpeloser inwoners en kuier by bedlêndes.  Sy het onlangs selfs ‘n klompie bymekaar geboelie gekry vir  line dancing klasse.

Maar vir party oumense is ouetehuis toe gaan erg traumaties.  Mamma vertel nou die dag van ‘n tannie van 91 wie se kinders besluit het sy is nou te vergeetagtig vir op haar eie bly.  So word sy die Saterdag in die kamer langs Mammie ingeskuif.  En sy huil die dag om.  Smeek net haar kinders om haar asb nie alleen te los nie.  En toe hulle op die ou end moes gaan, sit sy net op haar bed “soos ‘n meerkat” en sit…. sy lees nie, sy brei nie, niks.  Sy sit net.  Mamma probeer.  Maar enige geselsie wat sy probeer aanknoop eindig met die tannie in trane.  Boonop kan…

View original post 274 more words

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

1 thought on “Verlate ken nie ouderdom nie”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s