Die hunkering van ñ siel.

unnamed

Ek lees nou-nou by Toortsie, en ñ verlatenheid kom lê oor my wese.

Here, dit wat sy sê, dit waaroor sy skryf.

Ek mis U so.

Ek soek U onder die water, en ek vind U.

Ek gesels in die donkerte van die na-nag, en U praat terug.

Maar ek mis U.

Ek verlang na ñ plek om te kan sit. Waar dit U voetstappe is wat die blare laat ritsel. Waar dit U asem is in die wind. Die kort tydjies is nie meer genoeg nie.

ñ Dag met U, Here. ñ Dag.

Ons hoef nie net te praat nie. Eintlik glad nie.

Net U wat daar is. En ek wat dit weet.

Dis genoeg.

field-858650_1280-940x300

 

 

Advertisements

Skrywer: travel460

Ek was reeds 32 keer op die Bali eiland, meestal om vir ons invoer maatskappy aankope te doen. Daar is so baie wat ek met mense kan deel; mense wat beplan om oor te gaan, of net ouens wat droom oor n eiland vakansie. Ek is nou in my middeljare, en vlieg reeds van 2004 af Indonesië toe. Ons het 3 dogters, 2 seuns en 6 kleinkinders.

24 thoughts on “Die hunkering van ñ siel.”

      1. Bly julle nie naby mekaar nie? Ons jongste meisiekind en haar man, en die 2 kleinste kleinkinders het vandag in ons woonstel ingetrek. Totdat hul huis klaar gebou is. Hierdie gaan vir hierdie ouma die lekkerste lekker ooit wees!!!🤗

        Liked by 1 person

      2. Ons bly aan die oosrand en hulle aan die wesrand.Die massas verkeer op die paaie is die gtootste struikelblok om sommer net gou soontoe te ry.Ons sien mekaar darem so elke tweede naweek,maar dis ts min vir hierdie ouma.Geniet die meevallertjie met die kleintjies daar naby!

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s