About

As ñ ouma van 5 kinders en 6 kleinkinders, deel ek graag met jou uittreksels uit my lewe en my reise. Soms gaan jy saamlag, dalk soms minder saamstem, maar mag ek jou lewe ryker maak en jou gedagtes na ñ onbekende bestemming saamvoer.

1413850667055_wps_11_heavenly_vision_chris_coa

(fotos by Google Images geleen)

bali-villages-40907